Ernst Roets
Ernst Roets
@ernstroets·82.3K subscribers·566 videos

Moet op regters nie vertrou nie - Feiteblad

Posted

May 8, 2018

Views

4,820

Likes

206

Comments

36

Engagement

5.02%

Search the Record

Indexed

Every word spoken in this episode is indexed. Type any phrase to jump straight to the moment it was said.

Type any word or phrase that may have been spoken. Click a result to seek the player to that exact moment.

Try a name, a topic, or a quoted line

YouTube Description

as posted by the channel

Die Suid-Afrikaanse Grondwet word tot vandag toe wyd geprys. Dis die beste grondwet in die wêreld, sê hulle. En dan het ons boonop ’n Konstitusionele Hof wat nie skroom om uitsprake te lewer wat die regering met ’n rooi gesig laat nie. Dink maar aan die uitsprake teen Jacob Zuma in die Nkandla-saak, die uitspraak teen Bathabile Dlamini in die Sassa-saak en die uitspraak oor staatskaping.

Ten spyte van hierdie uitsprake moet ons besef dat daar ’n ernstige probleem by die Konstitusionele Hof is en dat ons die hof nie sommer net so as ’n vriend van die mense moet beskou nie.

Om die waarheid te sê, die Konstitusionele Hof het keer op keer bewys dat hy deel van die regerende elite is en dat hy die politieke en ideologiese doelwitte van die ANC ten volle onderskryf.

Kyk die Feiteblad om te weet hoekom ons so sê.

Guests & Subjects Covered

FeitebladDie Suid-Afrikaanse GrondwetKonstitusionele HofJacob ZumaBathabile Dlamini

Sentinel Indexing in Progress

Metadata and chapters are available. Claim extraction for this episode is pending.

All video content is delivered via YouTube embedded players in accordance with the YouTube Terms of Service. Sentinel provides research tools that promote discovery and accountability across political media.

Moet op regters nie vertrou nie - Feiteblad · Ernst Roets · Sentinel