DEBAT: Moet die ou SA-vlag verban word? AfriForum vs Nelson Mandela Stigting
April 2, 2019
6
Search the Record
IndexedEvery word spoken in this episode is indexed. Type any phrase to jump straight to the moment it was said.
Type any word or phrase that may have been spoken. Click a result to seek the player to that exact moment.
Try a name, a topic, or a quoted line
Ernst Roets Episodes Around April 2, 2019
See what was published immediately before and after this episode.
11:20Now PlayingDEBAT: Moet die ou SA-vlag verban word? AfriForum vs Nelson Mandela Stigting
YouTube Description
as posted by the channelNelson Mandela het gesê dat 'n mens wat ander se vryheid wil wegneem 'n gevangene van haat is.
Die Nelson Mandela Stigting is egter van mening dat die "gratuitous" vertoon van die vlag tot haatspraak verklaar moet word en dat die vertoon daarvan onder sulke omstandighede dus verbied moet word.
Die Nelson Mandela Stigting het AfriForum by die saak gevoeg. In hierdie debat op KykNet, gefasiliteer deur Waldimar Pelser, het ek die saak met Verne Harris van die Nelson Mandela Stigting, oor die saak gepraat.
Ek het ons standpunt verduidelik.
Laat weet my asseblief wat jy van hierdie kwessie dink. Onthou om die video te deel en te "like".
Guests & Subjects Covered
Sentinel Indexing in Progress
Metadata and chapters are available. Claim extraction for this episode is pending.
All video content is delivered via YouTube embedded players in accordance with the YouTube Terms of Service. Sentinel provides research tools that promote discovery and accountability across political media.









