| FEITEBLAD | Die stryd om idees het ontspoor
November 11, 2021
1,608
153
20
10.76%
Search the Record
IndexedEvery word spoken in this episode is indexed. Type any phrase to jump straight to the moment it was said.
Type any word or phrase that may have been spoken. Click a result to seek the player to that exact moment.
Try a name, a topic, or a quoted line
Ernst Roets Episodes Around November 11, 2021
See what was published immediately before and after this episode.
5:34Now Playing| FEITEBLAD | Die stryd om idees het ontspoor
YouTube Description
as posted by the channelIn hierdie episode van Feiteblad gesels ek oor die stryd om idees. Ek verduidelik waarom die stryd om idees ontspoor het.
Deesdae raak ons te maklik by filosofiese en teoretiese debatte ingetrek, asof ons met die stryd om idees besig is, maar sonder om te besef dat ons besig is om oor abstrakte filosofie te debatteer. Hierdie abstrakte filosofie kan dikwels nie op die werklikheid gebaseer word nie, bloot net omdat dit van die werklikheid verwyder is. Daarom is die stryd in die werklikheid veel belangriker as die stryd om idees.
Natuurlik is dit belangrik om oor idees ook te praat, omdat dit diepte aan ons optrede gee. Dan moet dit egter in werklikheid geanker wees en nie bloot op abstrakte filosofie neerkom nie.
Laat weet wat julle dink. Gee jou mening in die kommentaarkolom.
Sentinel Indexing in Progress
Metadata and chapters are available. Claim extraction for this episode is pending.
All video content is delivered via YouTube embedded players in accordance with the YouTube Terms of Service. Sentinel provides research tools that promote discovery and accountability across political media.









