Ernst Roets
Ernst Roets
@ernstroets·82.3K subscribers·566 videos

| Feiteblad | Hoe om minderheidsregte te beskerm

Posted

May 26, 2022

Views

1,166

Likes

118

Comments

11

Engagement

11.06%

Search the Record

Indexed

Every word spoken in this episode is indexed. Type any phrase to jump straight to the moment it was said.

Type any word or phrase that may have been spoken. Click a result to seek the player to that exact moment.

Try a name, a topic, or a quoted line

YouTube Description

as posted by the channel

In hierdie episode van Feiteblad verduidelik ek hoe minderheidsregte in die praktyk beskerm kan word. Dit is die derde in ’n reeks van drie video's. In die eerste het ek verduidelik waarom individuele regte nie voldoende is om minderheidsgroepe en gemeenskappe se regte te beskerm nie. In die tweede het ek verduidelik waarom minderheidsregte omstrede is – en ook wat die besware teen minderheidsregte is. In hierdie video reageer ek op die vorige video deur te verduidelik hoe minderhede se regte in die praktyk beskerm kan word. Ek hoor graag wat julle dink. Laat weet my in die kommentaarkolom!

Sentinel Indexing in Progress

Metadata and chapters are available. Claim extraction for this episode is pending.

All video content is delivered via YouTube embedded players in accordance with the YouTube Terms of Service. Sentinel provides research tools that promote discovery and accountability across political media.

| Feiteblad | Hoe om minderheidsregte te beskerm · Ernst Roets · Sentinel