Terugvoer oor AfriForum se aksies by die VN en Suid-Tirool
December 8, 2022
7,075
484
58
7.66%
Search the Record
IndexedEvery word spoken in this episode is indexed. Type any phrase to jump straight to the moment it was said.
Type any word or phrase that may have been spoken. Click a result to seek the player to that exact moment.
Try a name, a topic, or a quoted line
Ernst Roets Episodes Around December 8, 2022
See what was published immediately before and after this episode.
10:17Now PlayingTerugvoer oor AfriForum se aksies by die VN en Suid-Tirool
YouTube Description
as posted by the channelHiermee terugvoer oor AfriForum se aksies by die Verenigde Nasies en Suid-Tirool die afgelope week. Ek en my kollega, Ernst van Zyl was in Europa, hoofsaaklik vir drie redes. Eerstens om die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidsaangeleenthede by te woon, waar ons 'n toespraak gelewer het en ook dokumente ingedien het. Tweedens het ons gesprekke gaan voer met verteenwoordigers van CERD. Dit is die Committee on the Elimination of Racial Discrimination. Ons het 'n verslag opr rassediskriminasie daar ingedien en begin reël aan 'n opvolgbesoek waaroor ek meer in die video sê. Derdens het ons skakeling gedoen met ons vriende in Suid-Tirool. Ons het daar ook verfilm aan onderhoude vir 'n dokumentêr oor federalisme en desentralisering van politieke mag.
Guests & Subjects Covered
Sentinel Indexing in Progress
Metadata and chapters are available. Claim extraction for this episode is pending.
All video content is delivered via YouTube embedded players in accordance with the YouTube Terms of Service. Sentinel provides research tools that promote discovery and accountability across political media.









