November 29, 2016
6,989
140
13
2.19%
Every word spoken in this episode is indexed. Type any phrase to jump straight to the moment it was said.
Type any word or phrase that may have been spoken. Click a result to seek the player to that exact moment.
Try a name, a topic, or a quoted line
20:55Now PlayingDonald Trump het toe die verkiesing in Amerika gewen en nie Hillary Clinton nie, en dit lyk asof almal verkeerd was. Die meningspeilings het byna eenvormig gesê dat Hillary Clinton die verkiesing sou wen. Die nuuswebblad The Huffington Post het voorspel met ’n 98,1%-kans dat Clinton sou wen. Die tydskrif Newsweek het ’n groot foto van Clinton op hulle voorblad gesit met die opskrif “Madam President” en dit ook alreeds gedruk. Nou hoe het dit gebeur dat Donald Trump die verkiesing gewen het? Hoe het dit gebeur dat Hillary Clinton nie gewen het nie? Wat beteken dit dat Donald Trump die verkiesing gewen het? Maar belangriker as dit: Wat is die gevolge daarvan vir ons wat hier aan die suidpunt van Afrika sit?
Die onderhoud is gevoer met Jaco Kleynhans, Prof. Koos Malan en Prof. Danie Goosen.
Lees gerus hier die artikels waaroor Jaco Kleynhans en Prof. Koos Malan geskryf het op Maroela Media.
Sentinel Indexing in Progress
Metadata and chapters are available. Claim extraction for this episode is pending.
All video content is delivered via YouTube embedded players in accordance with the YouTube Terms of Service. Sentinel provides research tools that promote discovery and accountability across political media.